

Boerenmeisje
Koekiebroekie - Boyfriend
Versier you alte fraaie koek.
Dis die tjerrie op jou koek, 'n geheimpie in jou broek. Soos 'n volbloedvrou hou jy van ‘n mooi-mooi om jou tussen kop en tone op te tooi. Die koekiebroekie is 'n stuitige stukkie. 'n Stoute plesier vir elke dag en elke gier.
Basic Broeks.
It’s the cherry on your koekie, a little secret in your broekie. The koekiebroekie is for any Marietjie or Mary-Sue, it’s for every day and every you.
Specifications:
-
Material: Lace (available in black only)
-
Fit: Regular Fit


